Gratis aflewering op ALLE bestellings per koerier oral in Suid-Afrika
Welkom by die Sonatur Velsorgfamilie - kry 'n komplimentêre 30ml Exfoliator ter waarde van R295 met jou eerste aankoop van enige een van ons 50ml, 100ml of 200ml Sonatur Velsorg produkte
Sonatur natuurlike bevogtigende velsorgroom is handgemaak van Rose Geranium essensiële olie.
Ons room help om jou vel van binne na buite te herstel en te verjong met sy antimikrobiese en antibakteriese eienskappe.
Sonatur-velsorg help om vlekke en letsels van Psoriase Ekseem, Aknee te verminder en het 'n anti-verouderingseffek op jou vel wat dit sag, fluweelagtig en soepel hou.